Welkom by my Blad!

Oom Deon Loop Rond - Inleiding

Oom Deon Loop Rond – Inleiding

Oor die volgende paar maande gaan ek, deur ons mooi land toer en al ons vergete besienswaardigehede weer herontdek. My doel is om so veel van ons waardes wat ons as kinders geken het net weer vir die laaste keer te gaan opsoek en weer beleef. 

So kom toer saam met my deur die land en kom herdenk al ons vergete erfenisse saam met my. 

Groete, Oom Deon 

Sien Youtube Video >>>

Video 1 – Wonderboom Natuur Reservaat

Oom Deon besoek die Wonderboom Natuur Reservaat in die hartjie van Pretoria.

Sien Youtube Video >>>

Baie dankie dat jy my webwerf besoek

Ek wil jou graag vergoed met ‘n spesiale geskenk. Maar ek kan nie vir almal iets gee nie, maar wat ek graag sal wil doen is om jou in die maandelikse kompetisie te plaas en dan sal ek elke maand ‘n wenner kies. 

Die voordeel is dat jy elke maand automaties in die volgende kompetisie sal bly.

Los my net jou inligting hier onder.

Baie dankie.